Industriële

    • Skaaf beddens
    • Sifte vir graanmeule

Toughen Up het 'n magdom goeie oplossings geïdentifiseer om "aftyd" te verminder. Stadig maar seker posisioneer ons onsself beter om 'n leier in slytasiekomponente in SA te word.

Hier is die toepassing van ons produkte legio. Van sikloonfilters, siwwe, skagte, skaafbeddings, voerings tot awegaars, ens. Soos reeds genoem, is Toughen-Up Equipment daartoe verbind om die beste produk, met die beste diens, teen die beste prys beskikbaar aan die kliënt te lewer.

Die uitdaging is altyd hardheid teenoor buigsaamheid. Daar is tans geen staal wat dieselfde eienskappe as ons staal het nie, hard, taai, slytvast, buigsaam en sweisbaar.

afAfrikaans