- Dreinering van graan – voerings en awegaars
- Hoë slytasie areas op kraanmotors
- Hamermeul siwwe
- Tone vir snyers (Claas Disco en ander)
- Bakwerk vir waens, trokke ens.
As gevolg van die hoë korrosiewe eienskappe van sekere korrels is daar jaarliks baie “aftyd” wat bestee word aan toerusting soos tapkarre, stropers, awegaars, ens. Sodra mens na harder staal kyk, buigbaarheid en sweisbaarheid is 'n dilemma. Die ander opsie is om na dikker materiaal oor te skakel, wat natuurlik 'n hele reeks gevolge het soos sterker skarniere/verkoeler laers ens., ens. Toughen-Up het verskillende opsies wat "aftyd" dramaties kan verminder en het net die regte staal met fantastiese anti-slytasie eienskappe wat gebuig en gesweis kan word.
In sommige gevalle sit ons net 'n "liner" in om die bestaande stuk toerusting te beskerm en in ander gevalle vervang ons dit met 'n heeltemal nuwe ontwerp. As gevolg van die goeie slytvaste eienskappe, beteken dit dat ons 'n baie beter produk kan lewer sonder om die bestaande stuk toerusting baie swaarder te maak.
Toughen-Up is collaboration of mr. Cassie Bresler from Silostrat has already done several tests that can be used to your advantage.